Op Spesiale Aanbieding

Skool, kerk, klub of gemeenskap organisasie, kry jou GRATIS webruimte



Oudtshoorn Web is 'n stelsel wat deur FAQ geskep is om plaaslike organisasies te help om beter met hulle ondersteuners, lede en borge te kan praat. 

Elke organisasie wat deel neem, kry sy eie webruimte.  Daarin kan die organisasie self gebeure (events), nuus, artikels en projekte laai.  Die webruimte kry ook 'n besigheidsgids waarin besighede wat die organisasie ondersteun, gelys kan word.

Om die organisasie te help om beter met sy lede te kommunikeer kry elke webruimte:

  • 'n Weeklikse of maandelikse nuusbrief waarin al die nuus vir die laaste week/maand saamgevat word en dit word automaties gestuur aan lede wat op die webruimte registeer en na alle besighede wat die organisasie ondersteun.
  • Die webruimte kry ook 'n Facebook & Twitter profiel wat automaties opgedateer word soos informasie op die webruimte gelaai word.
  • Ten slotte word alle nuus van webruimtes in die Oudtshoorn Netwerk deurgetrek na 'n nuwe portaal vir Oudtshoorn (www.oudtshoornweb.co.za).  Op die portaal gaan dus die oorhoofse kalender vertoon word van alle gebeure in en om Oudtshoorn.

Informasie gelaai in die netwerk trek in die http://www.oudtshoornweb.co.za webruimte in en word so aan die groter Oudtshoorn gemeenskap versprei.

Die netwerk beskik nou ook oor die vermoe vir orgaisasies om 'n inkomste uit hulle netwerk te verdien, nl :

  • Besighede moet by die netwerk aansluit om hulle besonderhede in die netwerk te adverteer of advertensies te vertoon.  Wanneer die besigheid aansluit en die organisasies in die netwerk lys as sy begunstigde sal die organisasie 50% van die besighied se lidmaatskap fooi ontvang (vir solank die besigheid 'n lid bly. relidmaatskap fooie betaal of die organisasie sy gemeentskap webruimte onderhou).
  • Addisioneel word stelsel gebou waar daar produkte bemark kan word en wanneer produkte verkoop word aan die besigheid wat die produk verkoop het dan kommisie aan die orgaisasie sal betaal.  Elke webruimte het reeds 'n "Motor afdeling" wat wat op die basis gebruik kan word vir orgaisasies om 'n inkomste te verdien deur die plaaslike besigheide te ondersteen.

Die webruimte gaan skole, kerke, klubs en gemeenskaporganisasies dus help om hul nuus (en behoeftes)te versprei, MAAR dit bied ook die organisasies die vermoe om waar borge betrokke is, hul borge die nodige erkenning te bied.  Deur beter bemarkingsgeleenthede vir borge te bied, hoop ons dat meer borge betrokke sal raak in die gemeentkap!

Die voordeel:  FAQ borg die kommunikasie steslel aan alle gemeenskaporganisasies in Oudtshoorn en omgewing.

Die vereiste:

  • Lede moet self die inhoud opdateer (dis maklik en opleiding word verskaf)
  • Waar besighede betrokke is as borge MOET hulle gelys word in die webruimte se besigheidsgids.
  • Waar 'n borg betrokke is by informasie wat op die webruimte gepubliseer word, MOET die besigheid aan die informasie gekoppel word en sy besigheidsprofiel sal aan die einde van die informasie gewys word.
  • Waar borge by die "Oudtshoorn Web Network Partner" program aansluit mag hule promosies op die webruimte vertoon word.

Ons rig 'n ope uitnodiging aan alle skole, kerke, klubs en gemeenskap organisasies in Oudtshoorn en omgewing om van die geleentheid gebruik te maak om deur hierdie inisiatief ‘n gratis webwerf te bekom.  Selfs al het jy 'n betaande webruimte kan ons jou help. 

Voltooi as die onderstaande vorm en ons sal 'n afspraak maak om jou te help of kontak Eddie van der Walt by 0828533779.

 

Die volgende maatskappye is betrokke::

Frequently Asked Questions
Webruimte www.faq.co.za
Telefoon +27442722670
Sel +27828533779
Netwerk Promosies
Image Skool, kerk, klub of gemeenskap organisasie, kry jou GRATIS webruimte
Lees meer...
Image Oudtshoorn Web Special
Lees meer...


Google Facebook Twitter

Navraag oor hierdie spesiale aanbod

Verlangde inligting is gemerk met *.

U Naam *
 
U Van *
 
E-Posadres *
 
Kontak telefoonnommer *
 
Kontak my asb. *
  Ja Nee
U voorkeur kontak *
 
Boodskap Inhoud *