Tuisblad Kontak ons Waar is Ons? Verspreiding Lees aanlyn  



 




 

DIE HERRIE ADVERTENSIE- & NUUSBLAD bestaan reeds sedert 1993, is in private besit en die bekendste volkleur advertensieblad vir die Klein-Karoo streek in 'n gerieflike A4-formaat.

DIE HERRIE word verder beskou as 'n welkome, weeklikse besoeker, in elke huishouding en besigheid. Donderdae, wanneer DIE HERRIE verskyn, het 'n dag van opwinding en afwagting geword.

Geveerde vriende van oraloor is dit eens dat DIE HERRIE reeds diep spore getrap het in ons pragtige streek, omring met blouselblou berge en ruim oop Karoovlaktes.

Advertensie Kostes & Inligting

Spertyd vir advertensie materiaal is Dinsdag om 12:00 voor die koerant die Donderdag verskyn.

Besprekings vir advertensies moet so gou as moontlik gedoen word om 'n goeie plek in die koerant te verseker.

 

 

'N PAAR REDES WAAROM DIE HERRIE DIE BESTE KEUSE IS:

  • 17 000 kopieĆ« word elke Donderdag na Ladismith, Calitzdorp, Dysselsdorp, De Rust, Prins Albert en Beaufort-Wes versprei. (Sedert April 2009 word 2 000 kopieĆ« in Beaufort-Wes versprei)
  • Die Herrie verteenwoordig nasionale advertensie-maatskappye en is by die ABC geregistreerd (Die Herrie en die Oudtshoorn Courant is die enigste geregistreerde nuusblaaie in Oudtshoorn).
  • Die Herrie is by Capro geregistreer.
  • 40 Bladsye swart-en-wit asook volkleur advertensies.
  • Die Herrie is die enigste blad wat al die eiendomsagente, motorhandelaars en nasionale adverteerders insluit.
  • Werk word aan 19 voorheen benadeelde persone verskaf.
  • Ons is lid van die Oudtshoorn Besigheidskamer.
  • Opinions expressed in published advertisements are the opinions of the advertisers and do not represent the opinions of the Herrie or of its publishers. We reserve the right to edit or omit content which may be of a difamatory of libellous nature. .
  • Die Herrie kan op die web gelees word.
  • Like Ons op facebook

 

 

 

 

© Kopiereg 2009 aan Die Herrie. Alle regte voorbehou. Kontak webmeester