Netwerk Promosies


Meer spesiale aanbiedinge

Nuwe Lede

Swartberg Blindings
Tel: 0442723650
Meer besonderhede...
SOLARCON
Tel: 044 272 5615
Meer besonderhede...
Sportlab
Tel: 044 272 5615
Meer besonderhede...
Du Plessis Motors
Tel: 044 279 1696
Meer besonderhede...
Kannaland Meat Wholesalers
Tel: 044 272 6030 of 044 272 2341
Meer besonderhede...
St Elmo's Woodfired Pizza (Oudthoorn)
Tel: 044 272 0708
Meer besonderhede...
New Life Family Church
Tel: 044 272 0092
Meer besonderhede...
Carmen Maloney Opvoedkundige Sielkundige
Tel: 082 574 9213
Meer besonderhede...
Badenhorst Slaghuis
Tel: 044 279 1807
Meer besonderhede...
Anke Verster Photography
Tel: 0842092150
Meer besonderhede...

Lees Nuutste Herrie Aanlyn


Lys GRATIS in Die Herrie Besigheidsgids

Komende Gebeure

09

Aug 12

Womens Day with Antoinette Pienaar
Lees meer

20

Jul 12

Get-to-know-our-Karoo-flora
Lees meer

27

May 12

ESKOM Planned Interruption of electricity supply
Lees meer

26

May 12

NG Kerk Oudtshoorn-Suid Golfdag
Lees meer

26

May 12

4x4 Gesinsdag
Lees meer

24

May 12

Veiling : Slaghuis- & spysenieringstoerusting
Lees meer

22

May 12

Veeveiling
Lees meer

Welkom by Die Herrie

DIE HERRIE ADVERTENSIE- & NUUSBLAD bestaan reeds sedert 1993, is in private besit en die bekendste volkleur advertensieblad vir die Klein-Karoo streek in 'n gerieflike A4-formaat.

DIE HERRIE word verder beskou as 'n welkome, weeklikse besoeker, in elke huishouding en besigheid. Donderdae, wanneer DIE HERRIE verskyn, het 'n dag van opwinding en afwagting geword.

Geveerde vriende van oraloor is dit eens dat DIE HERRIE reeds diep spore getrap het in ons pragtige streek, omring met blouselblou berge en ruim oop Karoovlaktes.

Advertensie Kostes & Inligting

Spertyd vir advertensie materiaal is Dinsdag om 12:00 voor die koerant die Donderdag verskyn.

Besprekings vir advertensies moet so gou as moontlik gedoen word om 'n goeie plek in die koerant te verseker.

'N PAAR REDES WAAROM DIE HERRIE DIE BESTE KEUSE IS:

  • 17 000 kopieë word elke Donderdag na Ladismith, Calitzdorp, Dysselsdorp, De Rust, Prins Albert en Beaufort-Wes versprei. (Sedert April 2009 word 2 000 kopieë in Beaufort-Wes versprei)
  • Die Herrie verteenwoordig nasionale advertensie-maatskappye en is by die ABC geregistreerd (Die Herrie en die Oudtshoorn Courant is die enigste geregistreerde nuusblaaie in Oudtshoorn).
    Die Herrie is by Capro geregistreer.
  • 40 Bladsye swart-en-wit asook volkleur advertensies.
  • Die Herrie is die enigste blad wat al die eiendomsagente, motorhandelaars en nasionale adverteerders insluit.
  • Werk word aan 19 voorheen benadeelde persone verskaf.
  • Ons is lid van die Oudtshoorn Besigheidskamer.
  • Die Herrie is nou lid van die "Oudtshoorn Web" Netwerk, besighede wat in Die Herrie adverteer (*sien voorwaardes) word gratis op Die Herrie Besigheidsgids gelaai.
  • Indien 'n besigheid by  "Oudtshoorn Web" aansluit as 'n Oudtshoorn Web Goue Vennoot sal alle promosies wat weekliks in Die Herrie verskyn ook deur die "Oudtshoorn Web" Netwerk versprei word.
  • 'n Elektroniese nuusbrief word weekliks per epos versprei na alle besigheidseinenaars op die Die Herrie Besigheidsgids en geresigteerde gebruikers.

Opinions expressed in published advertisements are the opinions of the advertisers and do not represent the opinions of the Herrie or of its publishers. We reserve the right to edit or omit content which may be of a difamatory of libellous nature.


Lees meer...